Tuesday, 23 April 2019 07:50

LOCHNERHOF LAERSKOOL SE 1ST NETBAL SPAN

 

Laerskool Lochnerhof netbalspanne het die skool by verskeie feeste en toernooie gedurende die Maartvakansie verteenwoordig.



Die 0/13A-netbalspan het aan ‘n netbalfees in Paarl deelgeneem, waar hulle geseëvier het teen al hulle opponente.

African Leather and Skins was 1 van vele borge gewees en wil elkeen sterkte vir die seisoen wat voorle toewens.

Afrigter Magda Swart.

african leather instagram1

 

african leather instagram1 1

 

african leather blogpost

HEAD OFFICE PAARL

african leather bottom logo 300